Back to Store

Bee's Books

Moerbuityd
Zoom
Good

Moerbuityd

By Daleen Maas

Synopsis

Vianne is 'n tyd gelede ontslaan uit 'n senuklinick en het verhuis na 'n dorpie aan die kus. In haar selfopgelegde afsondering ontmoet sy Bettie en Jan Plantjies wat vir haar stories uit die verlede vertel. Van Bettie se borduursels op die ou familieplaas, haar inwoning op Robbeneiland in die inrigting vir sielsiekes en haar vriendskap met die melaatse Kardoes, terwyl Jan Plantjies 'n groentetuin uit niks te voorskyn bring. Intussen dang die sewejarige Frikkie ook by haar deur op met allerhande versoeke. Tussendeur terugflitse van die senukliniek en met die karakters om haar soms vreemder as wat enigeen kon vermoed het vind Vianne weer 'n weg na die lewe, genesing en veral selfvergifnis.
Sahteband

Condition: Good

Investment

R25.00