Kruidjie-roer-my-nie
By Tryna du Toit
Synopsis
Die pragtige, begaafde Rosa Malan maak nie maklik vriende nie. Haar kil, afsydige houding sorg ook in haar eerste jaar op onderwys-kollege daarvoor, tog raai haar medestudente nie watter hartseer en eensaamheid sy agter die traak-my-nie-agtigheid probeer weg steek nie.
Eers toe die warmhartige Martie deur Rosa se skerm dring. begin dinge vir haar verander, sodat ook haar huislike om-standighede verbeter. Boonop is daar ook Sarel Combrink, die kollege se hoofstudent en haar tennismaat, wie se vriendskap vir Rosa al hoe meer beteken. Op 'n dag besef sy hoeveel liefde en vriendskap haar wel omring, maar byna laat valse trots haar dit verbeur.
Hardeband
Eks- privaatbiblioteek
Tekens van gebruik en 'n paar merke op die omslag. 'n lekker lees-boek
Brown
Cream
Condition: Good
Investment
R20.00