Back to Store

Bee's Books

Wanneer kom Eendag?
Zoom
Good

Wanneer kom Eendag?

By C.F. Beyers-Boshoff

Synopsis

As jy jou voorneem om owerspel te pleeg, het jy dit klaar gepleeg, al besin jv betvds. Erica Weissmann, beeldskone mannekvn en vrou van die bejaarde en skatryk Dieter Weissmann, het ingestem om saam met 'n man wat sy in 'n kroeg ontmoet het, 'n ritiie te onderneem terwyl sy goed geweet het waarheen dit lei. Toe sy bang word en besluit om kop uit te trek, moes sy ontdek dat dit nie meer moontlik is nie En net daar begin die lewe sy straf aan haar uitdeel . . . aan haar en ander onskuldiges wat teen hul sin by die geknoei betrek word
Ryno Retief, goedhartige romanskrywer, het uit blote
ridderlikheid stilgehou en haar opgelaai toe Sy om middernag Op n verlate bergpas voor sy motor verskyn het. Vir dié barmhartige daad word hy op 'n vreemde manier beloon.. . hy word van aandadigheid aan moord verdink Alles dui dan ook daarop dat hy skuldig is. Dit vervreem Boeboe Veldsman var hom juis op 'n tydstip toe sy ná 'n lang gewik besluit om sy liefde te beant woord.
Die ergste is dat alles so onnodig was. As Erica Weissmann aan haar man getrou gebly het, sou haar probleme binne 'n dag vanself opgelos gewees het en sou dit nie nodig gewees het om soveel verwoestingswerk in haar eie lewe en dié van 'n hele klomp ander mense aan te rig nie, Maar hoe moes sy geweet het wat die dag van môre sou oplewer?
Hardeband
Bevat tekens van ouderdom en gebruik
BBAF

Condition: Fair

Investment

R25.00