Zoom
Good
Die 18-44-trilogie
By Etienne Leroux
Synopsis
18-44, Isis Isis Isis en Na'va is satires wat steeds tot vandag se lesers sal spreek, al is hulle bykans veertig jaar gelede vir die eerste keer gepubliseer. Die verteller in al drie hierdie romans identifiseer homself as "die knolskrywer" ("... die 44-jarige knolskrywer, in sy Harris-Tweedbaadiie, . .. in sy hart die verminkte gawe van God")
In 'n kort verduideliking van die Tarot- kaarte het Etienne Leroux geskryf dat slegs wysgere en ingewydes met die kaarte durf speel, "'behalwe, natuurlik, Sigeuners en knolskrywers, wat hulle in die rol van goƫlaars en sieners waan".
BBAF
Condition: Good
Investment
R150.00