Back to Store

Bee's Books

Die Mooiste Sprokies van Moeder Gans
Zoom
Good

Die Mooiste Sprokies van Moeder Gans

By Charles Perrault

Synopsis

Die Skone Slaapster
Rooikappie
Die Gestewelde Kat
Bloubaard
Die Fee
Aspoestertjie
Riek-met-die-krulletjie
Klein Duimpie
Griselda
Die Verspotte Wense
Prinses Donkievel
Pragboek met illustrasies
Sommige woorde in pen oorgegaan of oorgeskryf op die titelblad en inhoud blaaie (sien eerste foto), sowel as 'n paar eenvoudige tekeninge, vermoedelik deur 'n vorige jong eienaar, baie gretig om te leer skryf.
Nog skrif geoefen op die agterblad ( sien foto)
Die boek is solied en heel om nog vir baie jare gebruik te word, en die imperfeksies maak deel uit van die geskiedenis van die boek.
Die bladsye wat die stories bevat is nog onaangeraak en perfek.
BBAF
BBKIDS

Condition: Fair

Investment

R50.00