Gryp die Dag
By Rika du Plessis
Synopsis
Dokter Christo Roux kom tydens sy vakansie op 'n erg ve minkte meisie in 'n rotsskeur af wat baie na sy verloofde lyk, wat dae voor hulle troue verdwyn het. Sy hartstogtelike ver lange na sy Theresa en die feit dat die meisie skynbaar aan geheueverlies ly, laat 'n plan in sy kop vorm aanneem wat uiteindelik vyf mense se lewens vir ewig verander.
Danica Conradie ly inderwaarheid allermins aan geheueverlies. maar vrees vir 'n tweede aanslag op haar lewe dwing haar om saam te speel en Christo se illusie aan die lewe te hou. Maar toe ontmoet sy Christo se chirurg vennoot by die Carpe Diem Kliniek op Hermanus, Walt Brink, en die hele maskerade dreig om in 'n tragedie te ont-aard
Gryp die dag, deur die gewilde Rika du Plessis, is pure leesgenot. Dit is in meesleurende roman oor die krag van die liefde wat alle struikelblokke platvee - selfs die wat die mens doelbewus skep.
Hardeband
Eks-biblioteek
Condition: Fair
Investment
R15.00