Back to Store

Bee's Books

Gee My Liefde, Here!
Zoom
Good

Gee My Liefde, Here!

By Maretha Maartens

Synopsis

Al praat ek die tale van mense en engele, sê die Woord, maar ek het geen liefde nie, het ek 'n stuk klinkende metaal, 'n galmende simbaal geword. (1 Korintiërs 13:1)
Ek en jy het net één lewe. Om na die skel klanke van galmende simbale en klin-kende metaal te moet luister... of om sélf vir daardie hol klanke verantwoordelik te wees terwyl my lewe eintlik silwerfluit-klanke moes voortbring, is 'n skrikwek-kende gedagte.
Die woord liefde kom 336 keer in die Afrikaanse Bybel voor. Begin jy soek, kom jy op heelwat verwante begrippe af. Die teksverse wat dié woorde bevat, word in hierdie dagstukke behandel in die volg-orde waarin dit in die Bybel voorkom -van Genesis tot Openbaring.
As ons wou, kon ons honderde teks-verse waarin die warmte van die liefdes-begrip gloei, bestudeer het. Maar ons vol-staan met 366 Skrifgedeeltes.
Kom ons vra die Heilige Gees om ons in alle waarheid te lei.
Kom ons loop saam met Hom deur die liefdesteksverse van die Ou sowel as die Nuwe Testament...
Kom ons laat Hom toe om ons vanjaar elke dag 'n bietjie meer die Goddelike na-tuur deelagtig te maak.
Pragboek met plekhouer-lint
Hardeband in uitstekende kondisie
BBAF
BBGI

Condition: Good

Investment

R50.00