Zoom
Good
Die Serpvoëls
By Gretel Wÿbenga
Synopsis
Elka en Anke is 'n tweeling, maar hulle lyk nie presies eenders nie.
Hulle woon op 'n plaasdorpie naby die stad. En saam met Karnallie die hond, Meraai die kat, Tiaan van Graan met sy hond-op-wiele en die verbeeldingryke ouma Faai beleef hulle hope avonture
'n Bundel propvol bekoorlike stories oor die pret van kindwees.
Sagteband
BBAF
BBKIDS
Condition: Good
Investment
R50.00