Is ek slim of is ek dom?
By Kobus Neethling
Synopsis
Is IS EK SLIM OF IS EK DOM? herdefinieer die be-grippe "slim" en "dom". Dit gaan oor die verwerwing of die herontdekking van daardie dinkvaardighede wat jou losmaak van jou huidige beperkende anker-plekke sodat jy kan vertrek op 'n opwindende reis van selfontdekking en uiteindelik selfverwesenliking.
D it het egter ook 'n veel dieper dimensie. Dit is 'n praktiese selfhelpboek wat jou, soos jy daardeur werk, meer en meer van jouself laat ontdek. Jy sal besef dat jy uniek is, dat jy op jou eie, besondere manier slim en kreatief is. Soos jou kennis omtrent jou unieke sterk punte toeneem, sal jou selfvertroue toeneem.
As As hy reg gebruik word, sal hierdie boek:
jou denke verbreed
jou selfkennis verbeter
jou dinkvaardighede ontwikkel
ou selfvertroue opbou
Jou laat besef dat dit nie te laat om die persoon te word wat tot nou toe slegs in jou drome bestaan het nie!
ISBN 1-919818-55-3 Motivering
Sagteband
BBAF
BBNY
Condition: Good
Investment
R35.00