Die Dans van die Brein
By Shani Grové
Synopsis
Niks kan weerstand bied teen die kragte van die brein nie dit breek alle grense af, dring deur tot die verste uithoeke en verower alle dinge. So het die Romeinse digter Marcus Manilius reeds in die eerste eeu na Christus geskryf.
In Die dans van die brein neem Shani Grové jou op 'n avontuurlike tog om die wonderbaarlike vermoëns van jou brein te ontdek en te ontgin. Daardeur sal jy jou ware innerlike self vrystel en gebalanseerd en kreatief groei.
Die dans van die brein sal jou lewe op dinamiese wyse permanent verander.
Shani Grové se ondervinding van 'n wye verskeidenheid sielkundige werk strek oor meer as 'n kwarteeu. Sy het tans 'n private praktyk en tree landwyd op as openbare spreker. Sy het twee romans en die hoogs suksesvolle Dankie, brein, wat ook in Engels beskikbaar is as Thank you, brain, gepubliseer.
Sagteband
Condition: Good
Investment
R50.00