Back to Store

Bee's Books

Die Intog van Jesus
Zoom
Good

Die Intog van Jesus

By Althea Kotze

Synopsis

Kleutertyd is diƩ tyd in die kleinkind se lewe wanneer hy met verwondering kennis maak met die Bybel. Hierdie reeksie gunsteling Bybel-stories is kostelik en vermaaklik oorvertel om die boodskap en karakter daarvan met deernis oor te dra. Die spontane en prettige tekeninge plaas 'n duidelike stempel op die gees van die verhaal.
Kardebandboekie met dik kartonblaaie

Condition: Fair

Investment

R25.00