Danny Donkie- Ewald van Rensburg
By Unknown
Synopsis
Baie keer voel 'n mens jy is te klein om vir Jesus te werk. Maar Jesus gebruik enige Diemand om vir mense hier op aarde van Hom te vertel, al is jy 'n klein kindjie of selfs 'n klein donkie, soos Danny ...
Jesus het op Danny Donkie se rug gery en vir hom gewys hoe lief Hy hom het. Van toe af was Danny 'n vrolike klein donkie wat almal gehelp het en vir mense van Jesus vertel het.
Lees hoe Danny en sy donkie-oupa deel geword het van Jesus se lewe, en maak Jesus Book deel van jou lewe.
In hierdie pragtig geïllustreerde kinderboek leer kinders meer oor Jesus deur die oë Ivan 'n klein donkie. Sy ervaring word opreg kinderlik beskryf sodat jong hartjies maklik daarmee kan identifiseer. Hulle sal mal wees oor Danny Donkie en sy storie sal hulle geloofslewe verryk.
Hardeband
BBKIDS
BBAF
BBCF
Condition: Good
Investment
R35.00