Zoom
Good
Hou-Die-Lewe-Eenvoudig-Terapie
By Elf-Help Boeke
Synopsis
Wat kan ons doen om sommige van die "meer eenvoudige maniere" van die lewe te leer ken en te waardeer? 'n Antwoord wat outeur Linus Mundy voorstel, is om "die vreugde van 'n onge-stoorde gesprek, 'n eenvoudige storie of spel en 'n eerlike uitdrukking van toegeneentheid tot 'n ander te herontdek. Hierdie eenvoudige geskenke en ple-siere sal jou lewe gebalanseerd hou." Die wysheid van Hou-die-lewe-eenvoudig-terapie sal definitief jou le-we verryk en bevry deur jou na die dieper betekenis van die lewe te verwys.
Sagteband
Condition: Good
Investment
R10.00