Back to Store

Bee's Books

Soleil
Zoom
Good

Soleil

By Petru van der Merwe

Synopsis

Soleil de Villiers is 'n sonskynmeisiekind, soos haar Franse naam aan-dui. Daar is net een onbenulligheidjie wat haar lewensvreugde demp - haar ken is effens te lank vir haar mooi gesig. Sy is 'n kunstenaar met 'n fyn oog vir balans en verhouding en sy wil die fout aan haar gesig deur 'n plastiese chirurg laat regstel. Maar daarvan wil haar verloofde, Arnold du Plessis, nie hoor nie. Soleil heg nie veel waarde aan hierdie snaakse nuk van hom nie en laat die operasie in sy afwesigheid doen.
As sy geweet het watter verskriklike gevolge dié onskuldige daad van haar sou hê, sou sy groter waarde aan Arnold se vreemde obsessie geheg het.
Petru van der Merwe se eerstelingroman is 'n boeiende verhaal van mense se vreemde dryfvere en obsessies en die vernietigende mag daarvan.
Hardeband
BBAF

Condition: Good

Investment

R15.00