Back to Store

Bee's Books

Biologie Eksperimente in jou agterplaas
Zoom
Good

Biologie Eksperimente in jou agterplaas

By Alix Wood

Synopsis

Maak 'n eier wat hop, kweek jou eie bakterieƫ, keer dat 'n gesnyde appel bruin word, blaas 'n ballon op met gis As jy nuuskierig is oor dinge soos swamme en ensieme of wil sien hoe jou ... longe en spysverteringstelsel werk, is jy op die regte plek!
Met lekker (soms plofbare!) eksperimente wat jy in die agterplaas kan doen, is die Hoe dinge werk-reeks elke jong doen-dit-self-wetenskaplike se droom.
Sagteband
BBAF
BBKIDS
BBBK

Condition: Good

Investment

R50.00