Zoom
Good
O Gaats, Dominee!
By Japie Coetzee
Synopsis
Lag en gimlag is deel van menswees. Dit kan nie gekoop, verkoop, gehuur, geleen of gesteel word nie. Dit het slegs waarde wanneer jy dit gratis weggee.
Met O GAATS, DOMINEE! gee Japie Coetzee aan elke leser 'n glimlag, 'n lekker-lag-uit-die-maag-uit. Soos uit die anekdotes in hierdie boek duidelik word, beleef dominees talle insidente wat die lagspiere prikkel. Dikwels word hulle ook, vanweë hulle waar-digheid miskien, die onderwerp van goedige draak-stekery.
Fred Mouton se illustrasies beeld hierdie insidente meesterlik uit en maak van dié boek 'n besonderse geskenk. Al laggende word die wêreld 'n vriende-liker plek vir oud en jonk.
Sagteband
Condition: Good
Investment
R25.00