Back to Store

Bee's Books

Honkie-Tonk Maat
Zoom
Good

Honkie-Tonk Maat

By Bets Erasmus

Synopsis

Honkie-Tonk Maat deur Bets Erasmus, bevat kontrei-verse uit die Bosveld en die Louwna-gebied; spirituele verse en die storie van die seuntjie Biaan, die slagoffer van 'n tref-en-trap-ongeluk, in digvorm.
Soos haar vorige bundels, Katjiepieringblom (KREATIV SA 2015) en Wentellig (KREATIV SA 2017), is die toonaard van die verse liries, sonder pretensie en beeldend.
Die titel is ontleen aan 'n sinsnede uit een van die gedigte, "Dis pensioentyd, hulle hou jolyt" - wat oor die volkseie geskryf is:
Op die maat van honkie-tonk-musiek dans hulle in mimiek; daar op die wit gruispad-baan dans hulle dat die stof so staan ...
Sagteband
BBPO
BBAF
BBGRIEF

Condition: Good

Investment

R50.00