Back to Store

Bee's Books

Die Nutsman
Zoom
Good

Die Nutsman

By Riaan Venter

Synopsis

Riaan Venter van SABC2 se Die Nutsman-faam se eerste selfdoen-handleiding.
Riaan demonstreer stapsgewys hoe om van 'n bababed tot 'n staalfietsstaander te maak. Hierdie handleiding bevat onder andere die volgende projekte:
installeer 'n toilet, bad en wasbak
maak en installeer kombuiskaste
vervang 'n ruit
vervang 'n ligskakelaar
Installeer 'n veiligheidshek
maak 'n tuinhekkie an VELE MEERI
Alle stappe word deur middel van volkleur foto's toegelig met duidelike aanwysings, lyste van benodigdhede, snylyste en akkurate tegniese tekeningen uiters geskikte geskenk vir die wat van selfdoenprojekte hou.
Riaan Venter was die aanbieder van die bekende SABC2-program, Die Nutsman. Hy was ook die aanbieder van die bekende en gewilde kinderprogram, lketselse, waar hy saam met kinders kreatiewe handwerkprojekte doen.
Hardeband, groot formaat.
'n 2-bladsy-lange geskenkinskrywing op die voorste eindblaaie. Verder soos nuut.
BBAF

Condition: Good

Investment

R75.00