Laat dit Gebeur- John F. Demartini
By Unknown
Synopsis
Laat dit gebeur: die helende krag van dankbaarheid en liefde leer ons om enige stresvolle situasie in 'n inspirerende en lewenswensbesielende leerervaring te omskep.
Dr. Demartini put in dié boek uit eeue-oue wyshede, en kombineer die jongste wetenskaplike kennis en filosofieë met sy persoonlike en professionele ervaring. Hy wys op die verband tussen gesondheid en gemoedstoestand, die krag van drome en die belangrikheid van visualisering. Sy program is gegrond op dié beginsels, en hy waarborg dat dit die negatiwiteit van jou vrese en probleme in positiewe dade sal omskep, sodat jy eindelik 'n sterker, gesonder en meer geba-lanseerde mens sal wees, volledig in beheer van jou eie lot.
Met behulp van dr. Demartini se voorbeelde uit die regte lewe, oefeninge, meditasies en bevestigings, sal Laat dit gebeur 'n bron van inspirasie wees wat jy herhaaldelik sal raadpleeg.
Sagteband
Soos nuut
Condition: Like New
Investment
R50.00