Zoom
Good
Klink Klaar
By Daniel Hugo
Synopsis
jy hoor dadelik die dowwe klank van 'n vals munt
oombliklik herken jy 'n swak allooi
in die smeltkroes van jou liefde
is ek gepuur en opnuut gegiet
tot 'n klinkende metaal, 'n suiwer simbaal
hoor net hoe my verse fluister en skal
Sagteband
Soos nuut
BBAF
BBPO
Condition: Like New
Investment
R75.00