Back to Store

Bee's Books

Die Doelgerigte Lewe
Zoom
Good

Die Doelgerigte Lewe

By Rick Warren

Synopsis

Die Doelgerigte Lewe is die Afrikaanse 2003-vertaling van The Purpose Driven Life (2002), wat 'n Bybelstudieboek is wat deur die Amerikaanse Christelike skrywer, Rick Warren, neergepen is en deur Zondervan uitgegee word. Die oorspronklike Engelse vertaling is een van die boeke wat die langste op die New York Times, Wall Street Journal en Publishers Weekly se topverkoperlyste gepryk het. Teen 2007 is meer as 30 miljoen eksemplare verkoop. Die boek bied die leser ’n persoonlike reis van 40 dae en gee, volgens Warren, God se vyf doelstellings vir die mens se lewe hier op aarde weer. Die Doelgerigte Lewe word omskryf as‘n bloudruk vir 'n Christelike lewe in die 21ste eeu....met meer as 1 200 Skrifaanhalings en –verwysings daag dit die gewone omskrywing van aanbidding, gemeenskap, dissipelskap, bedienings en evangelisme uit. Bevat merkerpen regdeur

Investment

R30.00